:: News
:: Grape Cultivars
:: Packing Process
:: Farm History
:: Farm Policy
:: Farm Description
:: Farm Layout
:: Farm Maps
:: Archives
:: Farm Facilities
:: Farm Characteristics
:: Management & Personnel
:: Investors in People
:: Accreditations
:: Naftali Wedding/Function Venue
:: Naftali River House
:: Naftali Roses & Herbs
:: Doorspring Friesperd Stoet
:: Contact Us
 
     
 
Rekopane Sportgrond open November 2008 met ‘n sokker veld, atlitiek baan en ‘n netball baan. Die grootdag was bygewoon deur Anel Smit van die Waitrose Foundation, Standanrd Bank personeel en Sure Bank personeel, Phill Dusek en Jaques Karsten van Grapes Direct en plus minus 300 gemeenskap mense.

Fondse vir die ontwikkeling van die sport grond is moontlik gemaak deur die Waitrose Foundation. Rekopane Estates is deel van die foundation en verdien dus ‘n premie trug op die druiwe wat gelewer word aan Waitrose Supermarkte vri die sosiale ontwikkeling van die gemeenskap mense.

Die dag het af geskop met laerskool McTaggers Kamp se trompoppies en ‘n opening deur Mnr Jannie Simon die skoolhoof. Daarna het groot sports gevolg met tradisionele danse en speeletjies asook ‘n sokker spel tussen twee vroue spanne. Daar was lewendig musiek gespeel heel dag, hotdogs en koeldrank vir almal verskaf. Die aand is afgesluit met ‘n Miss Drag Queen Kompetisie deur die manne van die omgewing.

During November 2008, Rekopane’s Sports grounds were opened. This included a netball court, rugby field and athletics track. People who attended this commemorable day included - Anel Smith from the Waitrose Foundation, staff members of Standard Bank and Sure Bank, Phill Dusek and Jaques Karsten of Grapes Direct and approximately 300 people of the farming community.
 
 
  Copyright © 2005 Rekopane Estates. All Rights Reserved
Designed and Hosted by: Upington-Online